Please click on the flooring that interests you
  Carpeting                        Vinyl                        Wood Vinyl                        Solid Wood                        Laminated Wood  

www.jasper.co.za

CUSTOMERS COMMENTS :

 

Baie dankie vir baie goeie werk. Julle werkers is ongelooflik gemanierd en baie hulpvaardig. Dit was 'n voorreg om met julle besigheid te doen. Sal jy asseblief my opregte waardering oordra aan Brian en die span werkers wat by my gewerk het. Ek kan julle met 'n geruste hart vir enige een aanbeveel.

Die werkers het so mooi gesorg dat my husky hond nooit by die hek uitgehardloop het nie en hulle moes elke keer skoonmaak wanneer my baba kolliehond die vuilgoed rondsleep. Julle span werkers is regtig baie oulik en los 'n plek baie netjies.

 

Mev A Nel

 

 

The Best part of our house is the floors, thank you so much.

 

Mrs C Cassel

 

 

 

 

 

Website developed by: 4056.75